Marais Trekkers & Implemente bestaan sedert 2012 en is gelee vir Noordwes.  Ons diens kliente in alle provinsies.  Ons Besturende Direkteur Stiaan Marais beskik oor 15 jaar se ekslusiewe ondervinding in die landbou bedryf.  Ons besigheid is ge-diversifiseer, om te verseker, ons lewer ‘n wye reeks dienste aan ons kliente.